top of page

Sonneblom 440ml tumbler.

As jy 'n Sonneblom leopard print liefhebber is, is hierdie beker net vir jou. Hou jou koffie of koeldrank koud vir baie lank en gemaklik om ooral saam met jou te beweeg.

Kom met 'n strooitjie en geseelde deksel.

Besoek ons webtuiste by www.positiveatee.com of via Whatsapp 063 152 2378

Sonneblom Tumbler

SKU: PAT188
ZAR 250.00Price
Sales Tax Included
Quantity

    ©2022 by Positive A Tee. Proudly created with Wix.com

    © Copyright
    bottom of page