Saadjies van geloof A5 30dae toewyding.
Ons nuwe joernaal is nou beskikbaar.
Saadjies van geloof / Seeds of faith is 'n 30dae karakter eienskap toewyding. Gefokus om elke dag 'n karakter eienskap dieper te ontleed en die waarde van die eienskap toe te pas in jou persoonlike lewe.
Ontwerp om elke dag 'n saadjie in jou lewe te plant. Dit water te gee deur die Heilige Gees, en te groei daarin om dit persoonlik deel te maak van jou harts tuin. Afgesluit met 'n gebeds lys wat 'n getuienis kan lewer van gebede wat beantwoord is.
Hierdie joernaal bied ook 'n spasie vir vinnige bybelstudie sowel as 'n boodskap met 'n kort gebed en vers vir die dag. 'n Bladsy vir refleksie en interpretasie van die dag se gedeelte.
Dit is nie net 'n joernaal nie, dit is 'n "saad pakkie" vir die tuin in jou hart.
Beskikbaar in Afrikaans en Engels.
Besoek ons webwerf vir meer inligting by www.positiveatee.com
#biblestudy #biblejournaling #SeedsOfFaith #spiritualgardening #faithinspiredgifts #FaithInAction #growingrace