Mans van die Bybel A5 bybelstudie joernaal
SKU: 474202602884
R150.00Price
Sales Tax Included
Afrikaans en Engels Joernale vir Mans
Ons Mans van die Bybel reeks behandel 30 inspirerende mans wat Ikonies braaf, kragtig, sterk en nederig was. 'n 30 Dae reis vir ons Priesters van die huis om motivering en dryfkrag te gee vir elke dag. Leer om die bybelspoorsnyer metode op daaglikse bybelstydie toe te pas en Acts prayer method vir kort kragtige gebeds lewe. Spasie vir preek notas sowel as motivering om sekere aspekte en eienskappe in gebed aan te pak
Die boekies is A5 groote, ring gebind vir maklike gebruik.