top of page

Afrikaans en Engels Joernale vir Jong manne/ Tieners

 

Ons Jongman / Tiener seuns joernale skep 'n reis vir elke leser om gevestig te raak in geloof, hoop te kry in 'n donker wêreld en hul Identiteit in Christus te ontek. Elke dag begin met 'n geestelike geinspireerde boodskap, gevolg deur bybel verse om die dag se boodskap te staaf en afgesluit deur 'n kort maar kragtige gebed plus Beplanning vir die dag te doen op 'n interresante manier.

 

Die boekies is A5 groote, ring gebind vir maklike gebruik.

Geroep tot diens jongman bybelstudie toewyding

R150.00Price
Sales Tax Included
Quantity

    ©2022 by Positive A Tee. Proudly created with Wix.com

    © Copyright
    bottom of page