A5 Grote Bybel kaarte vir kinders is 'n opwindende manier om die bybel boek kortliks op te som vir die jongspan. Doel gerig om beter te verstaan waaroor elke boek gaan, wie dit geskryf het, wanneer dit geskryf is en waaroor die boek gaan sowel as wat ons kan leer uit daardie boek.
Gemaklike grote om sommer in die bybel as plek houers te gebruik of in jou bybelsak te bere.
Kleurvolle illustrasies om eienskappe uit te wys wat die geheu van die boek vas te le.
Bybelkaarte vir Kinders
ZARÂ 80.00Price
Sales Tax Included
